Sioka beskryf vroue as ‘voting cattle’ – Seibeb
Die onderhoof van die LPM-party Henny Seibeb het ten sterkste reageer op aanmerkings deur die minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, Doreen Sioka, dat die kwessie van geslagsgeweld kommer wek omdat die dit die regering geld kos om na weeskinders te kyk, maar ook, dat die wat daaraan sterf is hulle ondersteuners en dus verloor die party stemme. Seibeb sê Sioka het jare se vordering in vroueregte vertrap.
Hy voeg by dat die Swapo presidensiële kandidaat Netumbo Nandi-Ndaitwah moes opgetree het.
Leave a Reply