Sjokolade gaan nog duurder word

Home Uncategorized Sjokolade gaan nog duurder word
Sjokolade gaan nog duurder word


Sjokolade gaan nog duurder word

Kakaopryse het binne ‘n jaar met 65-persent gestyg, wat wêreldwyd uitdagings vir sjokoladeliefhebbers inhou. Produksie-terugslae in Wes-Afrika, die bron van 70-persent van die wêreld se kakao, en stygende suikerkoste, dra by tot die prysverhoging. Navorsing bewys egter verbruikers sal steeds sjokolade koop al moet hulle van handelsmerk verander of met kleiner porsies tevrede wees. Suid-Afrikaners, wat met inflasie én ekonomiese uitdagings te kampe het, het egter steeds ‘n goeie aptyt vir sjokolade, luidens Mondelēz International se spesiale verslag oor die stand van peuselhappies.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.