Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit

Home Uncategorized Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit
Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit


Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit

Die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op die hoofstad se strate verkoop, is terug. Dit kom nadat die prokureur Kadhila Amoomo die kwessie uitgelig het, en die kinders toe vir ‘n ruk verdwyn het. Die internasionale betrekkinge-ministerie het die saak glo met Angolese owerhede opgeneem, en toe is dit aan die plaaslike kinderwelsyn ministerie oorhandig wat dit weer teruggestuur het na die Angolese ambassade. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-ombudsman John Walters gesels om sy siening te kry.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.