Skerp kritiek ook gesondheidswerker wat in hospitaal aangerand en beroof is
Die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal het die aanval op en roof van ‘n gesondheidsorgwerker veroordeel. ‘n Personeellid van die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens by die hospitaal is Woensdag met ‘n hamer oor die kop geslaan en in ‘n hysbak van haar selfoon beroof. Die vrou het ernstige kopbeserings opgedoen. Die hospitaal se woordvoerder, Tabudi Madisha, sê ‘n aanval op ‘n gesondheidswerker is ‘n aanval op die kwesbaarste gemeenskappe, wat gesondheidsorgdienste nodig het:
Leave a Reply