Skole gesluit in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse regering het besluit om alle openbare skole in die Kaapse Wynland-, Overberg- en Helderberg-gebiede vandag te sluit. Dit is weens erge stormwaarskuwings vir hierdie gebiede. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hulle het reeds berig ontvang van verskeie skole wat die naweek deur stormwind beskadig is, en die departement se infrastruktuurspan kyk na die skade:
Leave a Reply