Skooltoelaes word hersien vir billikheid – Steenkamp
Die tweede semester begin vandag en die Namibiese kabinet het intussen die werklike uiteensetting van die voorgestelde toekenningsbefondsingsformule vir die skooltoelaebeleid goedgekeur om die bestaande ongelykhede te verminder. Landelike skole het byvoorbeeld meer befondsing nodig as stedelike skole. Die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, verduidelik die aanpassings.
Leave a Reply