Skoolverlaters wek kommer in buurland
Net soos in Namibië, worstel Suid-Afrika met hoë skoolverlatersyfers. ActionSA is bekommerd hieroor en vra dringende regeringsoptrede. Faktore sluit onder andere in armoede, tienerswangerskappe en ‘n gebrek aan belangstelling. ActionSA se Team Fix SA-lid vir Basiese Onderwys, Tsholofelo Maforah, beloof holistiese beleide waarvolgens alle kinders skool kan bywoon.
Leave a Reply