Slenter oor munispale rekenings duur voort, mense val steeds daarvoor
Die Stad Windhoek waarsku inwoners dat swendelaars steeds besig is met hul skelmstreke. Die bedrogspul behels swendelaars wat inwoners skakel en voorgee om die Stad te verteenwoordig. Hulle versoek inwoners dat hulle betalings moet maak om die afsny van munisipale dienste soos water en elektrisiteit te vermy maar die betalings moet deur middel van ‘n selfoon oorgedra word. Windhoek se woordvoerder, Lydia Amutenya het meer besonderhede…
Leave a Reply