SME’s word betrek by droogtehulp-voedselverspreiding

Home Uncategorized SME’s word betrek by droogtehulp-voedselverspreiding
SME’s word betrek by droogtehulp-voedselverspreiding


SME’s word betrek by droogtehulp-voedselverspreiding

Die Kantoor van die Eerste Minister wil kleinsake inlig oor die program om plaaslike maatskappye te gebruik vir die verskaffing en aflewering van droogtehulp-voedsel. Die eerste inligtingsessie is in Windhoek gehou soos die Khomas-rampkoördineerder Oscar Hiskia, verduidelik.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.