So kan stakings vir hoër lone voorkom word
Die finansiële skoen begin om werkernemers in Namibië te druk en verskeie maatskappye is reeds deur werkers genader vir salarisverhogings weens die stygende lewenskoste. Werkgewers is egter ook onder druk en ontevredenheid oor min of geen salarisverhogings loop gewoonlik uit op stakings. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner Herbert Jauch gepraat, wat sy siening van die situasie deel.
Leave a Reply