So lyk beurtkrag oor die naweek
Eskom het aangekondig beurtkrag word tot vier-uur vanmiddag tot fase drie verlaag. Daarna volg fase vier tot agt-uur vanaand, gevolg deur fase vyf vanaf agt-uur tot môreoggend vyf-uur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, bevestig die patroon sal die naweek voortduur. Sy sê die laer beurtkragvlakke word toegeskryf aan verbeterde opwekkingsvermoë, asook die aanvulling van noodreserwes en volg op dae van fase ses-beurtkrag:
Leave a Reply