Sodomie-saak is uiters belangrik vir basiese regte

Home Uncategorized Sodomie-saak is uiters belangrik vir basiese regte
Sodomie-saak is uiters belangrik vir basiese regte


Sodomie-saak is uiters belangrik vir basiese regte

Die bekende LGBTQ-aktivis Linda Baumann woon die hofverrigtinge in die sodomie-saak by. Friedel Dausab, die aansoeker in die saak, daag die ministers van justisie en binnelandse sake, sowel as die aanklaer-generaal en die prokureur-generaal uit. Hy voer aan dat die twee gemenereg-misdade, sodomie en onnatuurlike seksuele misdrywe, voortgaan om paartjies van dieselfde geslag te stigmatiseer en te marginaliseer. Baumann het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die belangrikheid van die hofsaak.

Regter Shafimana Ueitele het uitspraak uitgestel tot 17 Mei.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.