Solank as wat ANC regeer, sal beurtkrag bly

Home Uncategorized Solank as wat ANC regeer, sal beurtkrag bly
Solank as wat ANC regeer, sal beurtkrag bly


Solank as wat ANC regeer, sal beurtkrag bly

Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê die onafhanklike kragprodusente, wat sonder enige rasionele en sinvolle basis op Eskom afgedwing word, is in die middel van die land se elektrisiteitsprobleme. Sy het as EFF-lid haar nooienstoespraak in die Parlement gelewer, tydens die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, se inlgtingsessie oor die instelling van die Energie-aksieplan. Mkhwebane sê vir so lank as wat die ANC aan bewind is, sal beurtkrag bly en erger word: 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.