Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus
Die politieke landskap in Zimbabwe is gespanne terwyl die land voorberei vir ‘n komende presidensiële verkiesing. President Emmerson Mnangagwa, wat die regerende party Zanu-PF verteenwoordig, kom te staan teen tien ander kandidate. Die organisasie, Institute for Justice and Reconciliation, maan oor moontlike politieke onrus tydens die kritieke tydperk. Webster Zambara van die instituut sê subtiele samehorigheid word in die verkiesingsveldtog gebruik om kiesers te beïnvloed:
Leave a Reply