Spreek siklus van intergenerasie-armoede aan, vra trust

Home Uncategorized Spreek siklus van intergenerasie-armoede aan, vra trust
Spreek siklus van intergenerasie-armoede aan, vra trust


Spreek siklus van intergenerasie-armoede aan, vra trust

Die buurland se regering word dringend gevra om intergenerasie-armoede onder die Suid-Afrikaanse jeug doeltreffend aan te spreek. Volgens statistiek is volwassenes wat tydens hul kinderjare arm was, meer geneig om as volwassenes steeds in armoede vasgeval te bly. Die uitvoerende hoof van die DG Murray Trust, David Harrison, beklemtoon die belangrikheid om onder meer behoorlike voeding onder minderbevoorregte kinders te prioritiseer om die siklus van armoede te verbreek.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.