Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa

Home Uncategorized Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa
Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa


Sprinkane, lae reënval wek groot kommer vir Otjozondjupa

Dr. Gerhard Verdoorn, die bekende Suid-Afrikaanse plaagkenner, sê die omstandighede in die Suide is uiters goed vir ‘n sprinkaanplaag en het boere gewaarsku om paraat te wees. Die eerste sprinkane het reeds hul verskyning gemaak. Kosmos 94.1 Nuus het met James Uerikua, goewerneur van Otjozondjupa, gepraat wat sê het dat hulle tot dusver geen sprinkaan-uitbreking gehad het nie. Hulle het egter maatreëls in plek sou daar een voorkom. Die enigste probleem wat hulle nou het, is ‘n gebrek aan reën in ‘n paar dele van die streek.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.