Staatskaping-getuienis skep probleme

Home Uncategorized Staatskaping-getuienis skep probleme
Staatskaping-getuienis skep probleme

Staatskaping-getuienis skep probleme

Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Shamila Batoyi, sê haar kantoor het nie toegang tot noodsaaklike getuienis wat kan help om staatskapingsake te bespoedig nie. Die justisie-departement word beskuldig dat hy toegang verhinder tot die getuienis wat die staatkapingskommissie ingesamel het. Batohi het aan die SABC gesê hulle ondersoek regsroetes om vrye toegang tot dié getuienis te kry om sake te vervolg wat die kommissie verwys het.

source