Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees

Home Uncategorized Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees
Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees


Staatsrede: EFF wag om te hoor of hulle daar kan wees

Die EFF wag angstig op ‘n hofuitspraak wat sal bepaal of sy geskorste parlementslede, insluitend Julius Malema en Floyd Shivambu, vanaand se staatsrede sal mag bywoon. Ses EFF-lede is uit parlementêre bedrywighede geskors nadat hulle tydens verlede jaar se Parlementsopening die verhoog bestorm het. Dit beteken hulle word verbied om die laaste staatsrede van die huidige administrasie by te woon. Volgens die party se sekretaris-generaal Marshall Dlamini is hulle daartoe verbind om president Cyril Ramaphosa aanspreeklik te hou:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.