Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag?

Home Uncategorized Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag?
Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag?


Staatsrede: Waar’s die basiese inkomste-toelaag?

Die GOOD Party sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa nie in sy staatsrede ʼn hersiening van maatskaplike sekerheid aangekondig het nie. Die president het teruggekrabbel oor planne om ʼn permanente basiese inkomstetoelae in te stel en sê dit sal gedoen word deur die maatskaplike noodverligtingtoelaag uit te brei en aan te pas. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê basiese inkomste-ondersteuning is die grondslag waarop die regering ʼn stabiele en doeltreffende ekonomie kan bou:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.