Stad Whk sukkel met toegang om kragmeters op te dateer
Die Stad Windhoek sê sy veldwerkers sukkel om toegang tot huise te kry om voorafbetaalde elektrisiteitsmeters te stel sodat hulle na 24 November nuwe herlaai tokens kan akkommodeer. Die veldwerkers moet fisies die sleutelveranderingstokens in die meter inpons. Kosmos 94.1 Nuus het met die stad se kommunikasiebeampte, Lydia Amutenya, gepraat wat kliënte aanmoedig om saam te werk en toegang tot die veldbeamptes toe te laat.
Leave a Reply