Stad Windhoek betaal sy amptenare gans te veel: IPC

Home Uncategorized Stad Windhoek betaal sy amptenare gans te veel: IPC
Stad Windhoek betaal sy amptenare gans te veel: IPC

Stad Windhoek betaal sy amptenare gans te veel: IPC

Stad Windhoek is kommersieel bankrot met laste wat bates ver oorskry, volgens ouditeur-generaal Junias Kandjeke. Die Stad se laste oorskry sy bates met honderde duisende Namibiese dollar en ten spyte van die reuse-uitdagings is daar geen omkeer strategie in sig nie. Reaksie is ontvang van Brian Black, die IPC se nasionale voorsitter, wat sê die party is glad nie verbaas hieroor nie.

source