Stad Windhoek ontken dat sy kragtariewe bekend is
Stad Windhoek ontken ten sterkste berigte in plaaslike media oor sy kragtariewe en die gepaardgaande stygings oor die volgende drie jaar. Die Stad het wel sy energiebeleid bekend gestel en dit is goedgekeur deur die Elektrisiteitsbeheerraad. Woordvoerder Celie Kapolo sê terwyl die beleid kragtarief-bepalings maak, het die stad nog nie terugvoer ontvang van die beheerraad oor sy aansoek vir ‘n 14 persent verhoging nie.
Leave a Reply