Stap en trap teen kanker
Namibiërs word uitgenooi om môre in die hoofstad te trap en stap om te help in die stryd teen kanker. Dit is ten bate van die Bank Windhoek Appel-projek van die Kankervereniging van Namibië. Individue en groepe kan by die Grove Mall deelneem en appels en appelsap kan ook by die geleentheid gekoop word. Vanjaar het die Appel-projek die konsep van #Heroesunite aanvaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die vereniging gesels…
Leave a Reply