Steenkoolsindikate: Politieke wil is noodsaaklik
Onwettige steenkoolmynbou-sindikate is onder die vergrootglas terwyl die buurland se fiskus milarde rand verloor. Berigte onthul die sindikate kaap noodsaaklike steenkoolvoorrade wat vir Eskom-kragstasies bedoel is. Die hoëgraadse steenkool word na spesifieke steenkoolwerwe gekanaliseer en met ‘n laergraadse produk vervang en aan gewillige kopers verkwansel. ‘n Vennoot by Malan Scholes-regspraktisyns, Hulme Scholes sê die onwettige handel vererger die energiekrisis. Hy sê politieke wil is noodsaaklik om die onwettige handel stop te sit:
Leave a Reply