Strande om Durban weer toe na reën
Die eThekwini-munisipaliteit het alle strande in die noorde en sommige in die suide tot verdere kennisgewing gesluit. Dit volg nadat swaar reën oor die naweek die watergehalte in die streek nadelig beïnvloed het. KwaZulu-Natal se Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Siboniso Mngadi, sê die swaar neerslae het gebiede oorstroom en opdrifsels is in riviere en na die see gespoel:
Leave a Reply