Stropery sal uitdaging gedurende vakansie wees

Home Uncategorized Stropery sal uitdaging gedurende vakansie wees
Stropery sal uitdaging gedurende vakansie wees


Stropery sal uitdaging gedurende vakansie wees

Die feestyd bied dikwels ‘n geleentheid vir stropers om hul onheilige dade te pleeg, in die hoop dat wetstoepassers verlof geneem het om die feestyd saam met hul gesinne te geniet. Namibië en sy vennote in wildbeskerming en wetstoepassing gaan egter hul pogings teen wildmisdaad verskerp gedurende vanjaar se feesseisoen. Maar veediefstal en die stroop van wildsbokke is ook ‘n reuse-uitdaging. Kosmos 94.1 Nuus het met Fritz Kaufmann van Intelligence Support Against Poaching, oftewel Isap, gepraat wat sê hulle verwag stropery sal toeneem, veral vir vleis. Kaufmann gee raad aan boere.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.