Stroperysyfers bekend – meer as 600 renosters dood
Wêreld-wildlewedag is Sondag herdenk te midde van reuse-uitdagings met stropery en ander omgewingsmisdaad. Die omgewingsministerie sê 67 renosters is in 2023 gestroop met agt wat tot dusver vanjaar gestroop is. Ministeriële woordvoerder Romeo Muyunda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Muyunda sê arrestasies is uiters goed in verband met wildsmisdaad.
Leave a Reply