Studente-vakbond sê Blade moet NSFAS regruk, intree
Die Suid-Afrikaanse Studente-unie het die minister van Hoër Onderwys Wetenskap en Innovering, Blade Nzimande, sewe dae gegee om teen die studente befondsings-raad se onbevoegdheid op te tree. Meer as 70 000 studente het nog steeds nie hulle toelae sedert einde Mei ontvang nie. ‘n Woordvoerder van die unie, Asive Dlaniwa, sê die studente skryf hulle jaar-eindeksamens maar hulle is totaal hulpeloos en word aan die genade van fonds en sy onbevoegde diensverskaffers oorgelaat:
Leave a Reply