Suid-Afrika beweeg nader aan onafhanklike krag koop
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Energiereguleerder het toestemming gegee vir die oordrag van Eskom se magte en pligte rakende kragaankope-ooreenkomste met onafhanklike kragverskaffers aan die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika. Dit is in ooreenstemming met die Wet op Elektrisiteitsregulering. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die transmissiemaatskappy se handelslisensie gaan dienooreenkomstig verander word:
Leave a Reply