Suid-Afrika vry na beleggings by Davos
Brand South Africa hoop om vertroue by beleggers by die Wêreld Ekonomiese Forum in te boesem en hul ingesteldheid van onsekerheid na vertroue te verskuif. Die wêreldleierskonferensie in Davos, Switserland, is gister afgesluit. Brand SA se waarnemende uitvoerende hoof, Sithembile Ntombela, beklemtoon deursigtigheid was bo-aan die agenda tydens die onderhandelings. Sy sê Suid-Afrika het gepoog om erkenning van uitdagings oor te dra en beleggers te verseker van ingrypings om dit teen te werk:
Leave a Reply