Suid-Afrikaanse staat mors duisende miljoene

Home Uncategorized Suid-Afrikaanse staat mors duisende miljoene
Suid-Afrikaanse staat mors duisende miljoene


Suid-Afrikaanse staat mors duisende miljoene

Die buurland se Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het onthul staatsdepartemente het 14-duisend-miljoen-Suid-Afrikaanse rand verkwis deur wesenlike onreëlmatighede. Slegs agt-persent is oor vyf jaar verhaal. ‘n Getal van 266 onreëlmatighede tussen 2018/19 en 2022/23 het tot die verliese gelei. Terwyl amper 1,5 -duisend-miljoen-rand verhaal is en 560-miljoen-rand voorkom kon word, is 700-miljoen-rand tans in die proses om verhaal te word. Maluleke het die behoefte aan verbeterings in interne beheermaatreëls en dissiplinêre stappe genoem.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.