Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’ 

Home Uncategorized Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’ 
Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’ 

Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’ 

Van bredies tot kerries, baie van die gewildste alles-in-een maaltye sluit rys en beesvleis in.

Wetenskaplikes in Korea het daarin geslaag om vleisselle in ryskorrels te kweek.

Hulle beweer die afgryslike pienkerige ‘Frankenfood’ is bekostigbaar, smaaklik en omgewingsvriendelik.

Sohyeon Park, van die Yonsei Universiteit, Suid-Korea, sê: ‘Stel jou voor dat jy al die voedingstowwe wat ons nodig het uit sel-gekweekte proteïenrys kan kry. Rys het reeds ‘n hoë voedingstofvlak, maar die toevoeging van vlesselle kan dit verder bevorder.

Gekweekte vleisselle in ryskorrels. Sal jy dit probeer?

Foto: Verskaf

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.