Swak beton: Sunak sê 95% van skole word nie geraak nie
Die Britse eerste minister Rishi Sunak sê die uitdagings met skole en ander openbare gebou wat met swak beton gebou is en nou sy lewensduur van 30 jaar bereik het, sal binnekort iets van die verlede wees. Dinge is in rep en roer met blykbaar meer as 150 skole wat op een of ander manier geraak is en kinders wat nie hulle skooljaar nou met fisiese klasbywoning kan begin nie.
Leave a Reply