Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit

Home Uncategorized Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit
Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit


Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit

Die Britse eerste minister Rishi Sunak se besluit om David Cameron in ‘n kabinetskommeling as minister van Buitelandse Sake aan te stel is gekritiseer. Die voormalige eerste minister vervang James Cleverly, wat die nuwe minister van Binnelandse Sake word ná die afdanking van Suella Braverman. Die Arbeidersparty sê Cameron se aanstelling bring ‘n einde aan Sunak se lagwekkende aanspraak dat hy na 13 jaar van Tory-mislukkings ‘n verandering gemaak het. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.