Sunak wil by G20 voedselpryse aanspreek
Die Britse premier Rishi Sunak is in Indië vir die G20 beraad. Hy sê een van sy fokuspunte sal die verwoestende impak van die oorlog in die Oekraïne op voedselpryse wees. Sunak sê druk moet op Rusland in die verband geplaas word.
Leave a Reply