Swak vervaardiging stoot pryse op
Die inflasiesyfers wat die week vrygestel is toon weer ‘n styging, terwyl huishoudings onder erge druk verkeer. Inflasie is op 4,7 vir Augustus aangeteken teenoor 4,5 persent in Julie. Ekonoom Gabriel Erastus sê die grootste uitdaging is die tekort aan plaaslike vervaardiging. Die groter meerderheid van goedere wat inwoners van byvoorbeeld die Khomas-streek verbruik, word ingevoer. Dus is verbruikers onderhewig aan daardie kostes ook. Hy verduidelik.
Leave a Reply