Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies

Home Uncategorized Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies
Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies


Swapo berei nie die jeug voor nie, ouer lede behou posisies

Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Oshikoto-streekskoördineerder vir Swapo, Armas Amukwiyu, wat sê dit is tyd dat die jeug opstaan omdat die party hulle reeds voorberei het om bestuursposisies op alle vlakke in te neem. Die vraag duik wel op of dit ‘n ware stelling is. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Ndumba Kamwanyah, gepraat wat meen dit is nog nie deur die party gedoen nie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.