Swapo kyk net na die regte van sy eie kiesers

Home Uncategorized Swapo kyk net na die regte van sy eie kiesers
Swapo kyk net na die regte van sy eie kiesers



Swapo kyk net na die regte van sy eie kiesers

Tangeni Iijambo, leier van die Swanu party, het ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ingedien dat die huis die beleid oor nasionale versoening moet debatteer en bespreek. Hoofstuk III van die Grondwet, is duidelik oor die ‘beskerming van fundamentele menseregte en vryhede’. Iijambo sê dat die regerende party Swapo met die lewens van Namibiërs dobbel en nie die lewens van diegene erken wat nie ‘n lid van die party is nie. Veikko Nekundi, parlementslid en ‘n Swapo-lid, wat teen die mosie is, sê die mosie moet uitgegooi word aangesien dit volgens hom die land mislei. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.