Swartmark-sigarette groter uitdaging in SA as ooit
Tax Justice South Africa sê ʼn nuwe verslag deur Oxford Economics het onthul Suid-Afrika se onwettige sigarethandel is selfs groter en meer vernietigend as wat gevrees is. Volgens die verslag het onwettige sigarette die land binne slegs drie jaar van meer as 72 miljard Suid-Afrikaanse rand aan belastinginkomste beroof. Tax Justice SA se stigter, Yusuf Abramjee, sê die Wetsontwerp op die Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Afleweringstelsels plaas meer druk op ʼn bedryf wat steeds steier onder die regering se verbod op die verkoop van tabakprodukte:
Leave a Reply