Vermeende verkragter van 14-jarige vry op borgtog Die Rehoboth-landdroshof het borgtog van 3 000 Namibiese dollar toegestaan aan ‘n man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n minderjarige meisie verkrag het. Die 48-jarige Erensfrid ‘Oompies’ Fredericks, word daarvan aangekla dat hy ‘n 14-jarige meisie in April vanjaar in ‘n rivierbedding by Rehoboth verkrag het. Hy...
December 24, 2024