Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel Die Wes-Kaapse direkteur vir Openbare Vervolgings, Nicolette Bell, het die besluit aangekondig om niemand strafregtelik te vervolg oor die noodlottige ontploffing in 2018 by die Rheinmetall Denel Munition-fabriek in Somerset-Wes nie. Die ontploffing het agt lewens geëis. Bell sê in ‘n brief die besluit volg ná deeglike oorweging...
November 6, 2024