Uitstekende aanbod op Klawerberg-veiling by Midgard Daar is groot opgewondenheid vir die tweede Klawerberg Stoetwildtelers se wildveiling wat die naweek op Midgard Country Estate gehou word. Dit is met groot sukses verlede jaar aangebied met top-gehalte diere wat op aanbod was. Vanjaar blyk om nog beter te wees. Charl du Toit van Klawerberg het meer....
Tag: aanbod
Canal Plus se aanbod is nie voldoende nie: MultiChoice-raad
Canal Plus se aanbod is nie voldoende nie: MultiChoice-raad MultiChoice, die moedermaatskappy van DStv, het die Franse vermaaklikheidsreus Canal Plus se uitkoopaanbod van 105 Suid-Afrikaanse rand per aandeel van die hand gewys met verwysing na noemenswaardige onderwaardering. Afrika se grootste betaal-TV-onderneming sê onlangse evaluering plaas die waarde daarvan vêr bo die aanbodprys. Die raad sê...
Olie in 2024: Vraag sal daal maar aanbod sal styg
Olie in 2024: Vraag sal daal maar aanbod sal styg Die Internasionale Energieagentskap voorspel ‘n verdere verlangsaming van vraag na olie vanjaar na 1,2 miljoen vate daagliks, dit terwyl die aanbod rondom 1,5 miljoen vate daagliks sal wees. Dit word toegeskryf aan makro-ekonomiese uitdagings, strenger doeltreffendheidstandaarde en die toenemende teenwoordigheid van elektriese voertuie. Die bekende...
Amper twee-derdes van VSA motorwerkers aanvaar aanbod
Amper twee-derdes van VSA motorwerkers aanvaar aanbod Die Verenigde Motorwerkers-vakbond in Amerika sê dat 63 persent van werkers by die Detroit Drie-motorvervaardigers gestem het om nuwe rekord-kontrakte te bekragtig na ‘n ses-weke geteikende staking. Die vakbond vestig nou sy aandag op die organisering van werkers by motoraanlegte in buitelandse besit en Tesla. Die kontrakte sluit...
General Motors verhoog aanbod aan stakers
General Motors verhoog aanbod aan stakers General Motors het sy aanbod aan stakende motorwerkers verhoog, wat ooreenstem met Ford se voorgestelde 23 persent loonverhoging en ander voordeelverbeteringe. “Ons het aansienlike beweging in alle sleutelareas gemaak in ’n poging om ’n finale ooreenkoms met die United Auto Workers-vakbond te bereik en ons mense weer aan die...
Saoedi-Arabië oorweeg aanbod van China vir bou van kernkragsentrale – Kosmos 94.1
Saoedi-Arabië oorweeg aanbod van China vir bou van kernkragsentrale Saoedi-Arabië oorweeg ‘n aanbod van die Chinese Nasionale Kernkorporasie om ‘n kernkragsentrale in die land te bou. Die aanleg sal naby die grens met Katar en die Verenigde Arabiese Emirate geleë wees. Saoedi-Arabië beoog om ‘n binnelandse kernenergiebedryf te ontwikkel om minder afhanklik te wees van...
Oryx behaal groot sukses in sy aanbod, sal Dunes Mall verkry – Kosmos 94.1
Oryx behaal groot sukses in sy aanbod, sal Dunes Mall verkry Oryx Properties het 312,7 miljoen Namibiese dollar uit sy onlangse aanbod verkry, wat ‘n 82,4 persent opname verteenwoordig. Die eiendomsfirma se aanvanklike doelwit was om 379,6 miljoen dollar in te samel, wat 60 persent sou verteenwoordig van die 632,7 miljoen dollar aankoopprys van Dunes Mall in Walvisbaai. Die maatskappy sê die opname toon dat aandeelhouers verbind is tot sy strategie. Die verkryging van Dunes Mall kom nadat die...