JSE se indeks vertoon goed, aangedryf deur goud Die JSE se indeks van alle aandele was verlede week effens hoër en het verhandel naby 75 800 punte, die hoogste sedert einde Desember 2023, wat sy wêreldwye eweknieë volg. Trading Economics sê ‘n stewige styging in hulpbrongekoppelde aandele van 5,2 persent het meer as vergoed vir...
Tag: aangedryf
Die smokkel van brandstof word deur armoede aangedryf
Die smokkel van brandstof word deur armoede aangedryf Brandstofsmokkelary gaan onverpoosd voort in die noorde van Namibië. Vulstasie-operateurs kla dat hulle meeding met goedkoop brandstof uit Angola, wat die voortbestaan van hul ondernemings bedreig. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Andreas Simon, die woordvoerder van die energie-ministerie, wat deel dat armoede die oorsaak van die smokkelary is...
Olie neig verder op, aangedryf deur Chinese beleidsaanpassings – Kosmos 94.1
Olie neig verder op, aangedryf deur Chinese beleidsaanpassings Oliepryse het vanoggend verder gestyg in reaksie op China se onverwagse verlaging van sy belangrikste beleidskoerse vir die tweede keer in drie maande. Brent neig na 87 Amerikaanse dollar ‘n vat. China het sy eenjaar-middeltermyn leningsfasiliteit met 15 basispunte verlaag tot 2,5 persent. Die mark het verwag...
Handelstekort verminder, aangedryf deur diamante, vis – Kosmos 94.1
Handelstekort verminder, aangedryf deur diamante, vis Namibië se handelstekort het in Junie op 1,4 miljard Namibiese dollar ingekom teenoor 2,8 miljard dollar wat in Mei vanjaar aangeteken is. Suid-Afrika is steeds die land se belangrikste vennoot, vir beide invoere en uitvoere. Soos gewoonlik, is diamante, nie-monetêre goud, uraan, koper en vis die top kommoditeite. Heruitvoere...