Oorsaak van dood van aangehoudene nog onbekend Die oorsaak van die dood van ’n 29-jarige verhoorafwagtende verdagte by die Oshakati-polisie se aanhoudingselle, is nog onbekend. Jackie Visagie is Woensdag dood, byna twee weke ná sy inhegtenisneming. Visagie is Dinsdag in die Oshakati-staatshospitaal behandel nadat hy van borspyn en geswelde voete gekla het. Hy is op...
November 2, 2024