Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word Die Bank van Namibië maak vandag die repokoers bekend. Die koers staan tans op 7,75 persent. Namibië se inflasie het van 5 persent in Februarie tot 4,5 persent in Maart gedaal. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die Universiteit van Namibië se ekonomie departement het aan Kosmos 94.1 Nuus...
Tag: aangekondig
Skrap van e-tol in Staatskoerant aangekondig
Skrap van e-tol in Staatskoerant aangekondig Gauteng se e-tolstelsel sal op 12 April geskrap word. Die minister van Vervoer, Sindisiwe Chikunga, het die kennisgewing vandag in die Staatskoerant publiseer. Die kennisgewing bepaal die tol-verklaring op dele van die N1, N3, N4, N12 en R21 sal op die datum onttrek word. Daar is geen besonderhede oor...
Net twee hervestiging-begunstigdes aangekondig – Kosmos 94.1
Net twee hervestiging-begunstigdes aangekondig Die aankondiging van hervestiging-begunstigdes is vandag vrygestel. Die landbou- en grondhervorming-ministerie het aangekondig dat die boerdery-eenhede wat tussen 13 Oktober en 13 November verlede jaar geadverteer is, toegeken is. Slegs twee begunstigdes is egter aangekondig. Kosmos 94.1 Nuus het met Jona Musheko, die kommunikasiepraktisyn by die ministerie gesels wat verduidelik dat...
Rou-periode amptelik aangekondig – Kosmos 94.1
Rou-periode amptelik aangekondig Na president Nangolo Mbumba reeds aangekondig het dat ‘n nasionale rou-periode vandag begin is dit ingevolge protokol deur die inligtingsminister Peya Mushelenga amptelik aangekondig. Alle landsvlae sal hier en waar Namibië diplomatieke sendings het, halfstok wees. Die rou-periode sal eers tot ‘n einde kom wanneer die ontslape Hage Geingob se begrafnis plaasvind....
Waterstof-beraad by COP28 aangekondig – Kosmos 94.1
Waterstof-beraad by COP28 aangekondig Die Namibië Beleggingsbevordering en -ontwikkelingsraad, die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië, DMG Events en Vasco Da Gama Energy het op 6 November die eerste Globale Afrika Waterstof-beraad amptelik bekend gestel. Die beraad sal van 3 tot 5 September volgende jaar in Windhoek aangebied word, met die tema “Van ambisie tot aksie: Wakker Afrika...
Nuwe Toerismeraad aangekondig – Kosmos 94.1
Nuwe Toerismeraad aangekondig Toerisme-minister Pohamba Shifeta het die nuwe Namibië Toerismeraad bekendgestel, wat tot 31 Oktober 2026 sal dien. Janette Fourie is die nuwe voorsitter, met Olavi Hamwele as adjunk-voorsitter. Die raadslede is Ally Karaerua, Maggy Mbako, Ngivitjita Zatjirua, Efraim Nkoshi en Rachel Nathaniel-Koch. Die raad se verantwoordelikhede sluit in ontwikkeling van die toerisme-bedryf en...