Tag: aangemeld

Home aangemeld
Naweek se eerste fatale padongeluk aangemeld
Post

Naweek se eerste fatale padongeluk aangemeld

Naweek se eerste fatale padongeluk aangemeld Die eerste fatale padongeluk van die langnaweek is aangemeld, nadat ‘n minibus met verskeie insittendes op die B1-pad sowat 60km noord van Otjiwarongo omgeslaan het. Een persoon is dood en talle ander is ernstig beseer. Teen laat gistermiddag was daar steeds druk verkeer op die hoofroetes. Twee-honderd-vier-en-vyftig voertuie het...

Meer as 20 000 gevalle van pienkoog in KZN aangemeld
Post

Meer as 20 000 gevalle van pienkoog in KZN aangemeld

Meer as 20 000 gevalle van pienkoog in KZN aangemeld Die gesondheidsdepartement in KwaZulu-Natal het meer as 20 000 gevalle van konjunktivitis, of pienkoog, bevestig, met die hoogste aantal besmettings in eThekwini. Die virale infeksie, wat in Februarie opgespoor is by die Mangosuthu-universiteit, het versprei na gebiede soos King Cetshwayo, Umgungundlovu, Ilembe en Ugu. Die...

Grusame babastorting in Swakopmund aangemeld
Post

Grusame babastorting in Swakopmund aangemeld

Grusame babastorting in Swakopmund aangemeld Babastortings word ‘n algemene verskynsel in die land en wek uiters groot kommer. Iemand wat in ‘n vullisblik na kos gesoek het in Daurebstraat in Tulinawa, Swakopmund, het ‘n grusame ontdekking gemaak. Die polisie sê die lyk van ‘n 4- tot 5-maande-oue fetus is in ‘n oënskynlik ontbinde toestand met sy...

Gru-voorval van babastorting aangemeld – Kosmos 94.1
Post

Gru-voorval van babastorting aangemeld – Kosmos 94.1

Gru-voorval van babastorting aangemeld Die Oshikoto-polisie meld ‘n gru-voorval van babastorting aan. ‘n Vrou wat werksaam is by ‘n Omuthiya-kroeg het blykbaar Donderdagaand by haar werk geboorte geskenk aan ‘n baba en die kind onder haar bed in haar kamer, wat by die shebeen is, versteek. Die baba is dood. Die streeksbevelvoerder Theopoline Kalompo-Nashikaku het...

Kindermishandeling word nie aangemeld nie
Post

Kindermishandeling word nie aangemeld nie

Kindermishandeling word nie aangemeld nie Ten spyte daarvan dat Namibië sterk kinderbeskermingswette en -beleide in plek het, word kindermishandeling nie gerapporteer nie en bly dit ‘n beduidende uitdaging. Die is volgens die kinderadvokaat Heather Harker wat met die nasionale uitsaaier gepraat het. Sy sê dat terwyl daar toenemende erkenning is van wydverspreide kindermishandeling en die...

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld
Post

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld Uitdagings met kindermishandeling duur plaaslik voort. Volgens die adjunkminister van kinderwelsyn, Bernadette Jagger, werk haar ministerie saam met verskeie belanghebbendes. Sy het met die plaaslike uitsaaier gepraat en sê die voorkoms van mishandeling neem toe. Maatskaplike werkers het die afgelope boekjaar altesaam 779 gevalle van kindermishandeling hanteer – dis...

Verkragtingsake van jong meisies aangemeld
Post

Verkragtingsake van jong meisies aangemeld

Verkragtingsake van jong meisies aangemeld Die Oshikuku-polisie is op soek na ‘n verdagte, wie se naam aan hulle bekend is, nadat ‘n vier-jarige dogtertjie in Onheleiwa-dorpie aangerand en verkrag is en sy ernstige beserings opgedoen het. Volgens die misdaadverslag is ‘n 15-jarige meisie ook op die plaas Omanga naby Grootfontein herhaaldelik verkrag. Die leerder het...

Tweede veediefstalsaak aangemeld – Kosmos 94.1
Post

Tweede veediefstalsaak aangemeld – Kosmos 94.1

Tweede veediefstalsaak aangemeld Nog ‘n saak van veediefstal is deur die polisie aangemeld, die keer ook Dinsdag, maar op Hochfeld naby Okahandja. Die mag sê 14 skaap en twee bokke is gesteel, doodgemaak en hulle binnegoed verwyder. Die diere is naby die plaashuis gesteel en die karkasse net buite die stuk grond aangehou. Drie veediewe...

Nog ‘n verkragting aangemeld – Kosmos 94.1
Post

Nog ‘n verkragting aangemeld – Kosmos 94.1

Nog ‘n verkragting aangemeld Die Namibiese polisie sê ‘n klag van verkragting word ondersoek in Mondesa, Swakopmund. Volgens die mag het ’n 21-jarige man ‘n 15-jarige meisie by ‘n kroeg ontmoet. Die twee is saam na sy huis toe en daar het hy haar oor ‘n periode van vyf dae, blykbaar herhaaldelik verkrag. Die Erongo-polisie...

Sewende verkragting in eerste 4 dae van 16 van aktivisme aangemeld
Post

Sewende verkragting in eerste 4 dae van 16 van aktivisme aangemeld

Sewende verkragting in eerste 4 dae van 16 van aktivisme aangemeld Die polisie in Otjozondjupa bevestig ‘n saak van verkragting is teen ‘n 17-jarige tiener gemaak na hy blykbaar ‘n sewe-jarige seun by die Kap en Bou-nedersetting by Grootfontein verkrag het. Volgens die mag het die kind by sy tante se huis met ander kinders gaan...