Haatspraak en -misdade wetsontwerp aangeneem Die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak in Suid-Afrika is op pad na president Cyril Ramaphosa om dit te onderteken – vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan. Dit volg op goedkeuring deur die parlement. Die Nasionale Vergadering het tegniese wysigings aanvaar, insluitend die vermindering van tronkstraf...
December 15, 2024