Sewe jurielede in Trump-saak aangestel Sewe jurielede is tot dusver aangewys vir oudpresident Donald Trump se strafsaak oor swyggeld in New York. Die lede bestaan uit vier mans en drie vroue wat ʼn verkoopspersoon, verpleegkundige, twee prokureurs, ʼn IT-kenner, onderwyser en programmatuur-ingenieur insluit. ʼn Jurie van 12 persone en tot ses plaasvervangers moet uiteindelik aangewys...
Tag: aangestel
Amper 2 500 vissermanne aangestel – Klazen
Amper 2 500 vissermanne aangestel – Klazen Die ministerie van visserye, tesame met die ministerie van arbeid, het die hernuwing van kontrakte vir heraangestelde vissers onder die regering se indiensnemingsregstellingsprogram in Windhoek onderteken. In 2020 het die twee ministeries die program bekendgestel om werkloosheid onder vissermanne aan te spreek. Kommer het egter ontstaan oor die...
Nuwe grensafbakeningskommissie aangestel – Kosmos 94.1
Nuwe grensafbakeningskommissie aangestel Die Namibiese grondwet magtig die president om elke 10 jaar ‘n Grensafbakening-kommissie aan te stel, met die goedkeuring van die parlement. Die doel van die kommissie, onder leiding van ‘n regter van die hooggeregshof of appèlhof, en twee ander persone, is om die grense van Namibië af te baken. Dit beveel ook...
Mkhwebane het nie veel van ‘n kans om weer in amp aangestel te word nie – Kosmos 94.1
Mkhwebane het nie veel van ‘n kans om weer in amp aangestel te word nie ‘n Regskenner is van mening die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het nie veel van ‘n kans om die besluit om haar uit die amp te onthef, om te keer nie. President Cyril Ramaphosa het haar ampstermyn beëindig nadat die...
ANC-leefstyloudits vertraag omdat nuwe diensverskaffer aangestel is – Kosmos 94.1
ANC-leefstyloudits vertraag omdat nuwe diensverskaffer aangestel is President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika sê leefstyloudits van lede van die uitvoerende gesag en alle openbare verteenwoordigers is vertraag weens ‘n verandering van diensverskaffers. Hy het aan die Nasionale Vergadering gesê hy verwag ‘n vinnige besluit en wys op sy aktiewe betrokkenheid by die verfyning van die ouditproses....