Pastoor bly in aanhouding, verskyn Junie weer Die pastoor van die Have Mercy Mission-bediening en kerkeienaar, die 34-jarige Elikan Neliwa, is in aanhouding en sal weer op 11 Junie in die Outapi-landdroshof maak. Neliwa word daarvan aangekla dat sy twee jong vroue van 19 en 24 en ‘n meisie van 17 verlede maand by die...
Tag: aanhouding
Aansoek oor aanhouding van kripto-lot vandag aangehoor
Aansoek oor aanhouding van kripto-lot vandag aangehoor Die dringende aansoek in verband met die beweerde onwettige aanhouding van 13 beskuldigdes in die sogenaamde kripto-bedrogspul, sal tien-uur deur regter George Coleman aangehoor word. Die eerste uit 13 aansoekers, Toivo Herman, se stukke is uitgebrei. Hy sê hy is ‘n werknemer by Raylon Investments en die polisie...
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng – Kosmos 94.1
Oudpremier van Pakistan se aanhouding met twee weke verleng ‘n Hof in Pakistan het die aanhouding van die voormalige eerste minister Imran Khan met 14 dae verleng om aanklagte dat hy staatsgeheime uitgelek het, te ondersoek. Khan se regsverteenwoordiger sê ‘n spesiale hofsitting is gehou by die Attock-gevangenis, waar Khan begin het om ‘n drie...
Reeksverkragter sterf in aanhouding – Kosmos 94.1
Reeksverkragter sterf in aanhouding ’n 35-jarige man, wat skuld beken het op 14 aanklagte van verkragting en elf van roof met verswarende omstandighede, is vandeesweek in ’n aanhoudingsel in Noordwes dood. Johannes Jojo Shabangu is in ooreenstemming met sy skulderkenning op alle aanklagte skuldig bevind. Die woordvoerder van die Provinsiale Nasionale Vervolgingsgesag, Henry Mamothame, sê...
Vermeende Chinese en Angolese omkopers bly in aanhouding – Kosmos 94.1
Vermeende Chinese en Angolese omkopers bly in aanhouding Twee buitelanders het in die Windhoekse landdroshof verskyn nadat hulle glo probeer het om beamptes van die Namibiese Inkomstediens, NamRA, in Windhoek om te koop. Ná ‘n geheime operasie deur die agentskap en die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië is ‘n Chinese man, Mao Shuihua by die NamRA-kantore gearresteer,...
BBP-sekerheidsbeamptes bly in aanhouding – Kosmos 94.1
BBP-sekerheidsbeamptes bly in aanhouding Die DA se voorsitter in Gauteng, Solly Msimanga, het finansiële vergoeding versoek vir drie Suid-Afrikaanse Weermag-rekrute wat vroeër hierdie maand deur adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermings-eenheid op die N1-hoofweg aangerand is. Die agt beamptes het verskyn in die landdroshof in Randburg op aanklagte van aanranding, opsetlike saakbeskadiging en die rig van...
Zuma-stigting sê hy het nie uit regmatige aanhouding ontsnap – Kosmos 94.1
Zuma-stigting sê hy het nie uit regmatige aanhouding ontsnap Die Jacob Zuma-stigting sê die oudpresident het nie uit regmatige aanhouding ontsnap nie. Zuma het sy besoek aan Moskou verleng waar hy mediese behandeling ontvang, maar die besonderhede van sy siekte is onbekend. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê Zuma is nooit onregmatig vrygelaat nie,...