Tag: aanloop

Home aanloop
KZN-moorde wek kommer in aanloop tot stemdag
Post

KZN-moorde wek kommer in aanloop tot stemdag

KZN-moorde wek kommer in aanloop tot stemdag Die voorsitter van die IVP in KwaZulu-Natal en premierskandidaat, Thami Ntuli, het die ontstellende toename in geteikende moorde van politici voor vanjaar se verkiesing sterk veroordeel. Dit volg na die moord op die IVP se tussentydse sekretaris, Mthokozisi Ngugungugu Sithole, in Estcourt. Ntuli doen ‘n beroep op alle...

Etiese leierskap is nodig in aanloop tot die verkiesing
Post

Etiese leierskap is nodig in aanloop tot die verkiesing

Etiese leierskap is nodig in aanloop tot die verkiesing Rise Mzansi het ‘n beroep gedoen vir etiese en sorgsame leierskap tydens die komende verkiesing. Die party moedig alle kwalifiserende burgers, veral die jeug, aan om te registreer en hul besonderhede op datum te kry tydens die Onafhanklike Verkiesingskommissie se finale registrasienaweek. Die party se vrywilligers...

Politiek in 2023 ‘net aanloop tot verkiesing’
Post

Politiek in 2023 ‘net aanloop tot verkiesing’

Politiek in 2023 ‘net aanloop tot verkiesing’ Die politieke jaar 2023 sal hoofsaaklik onthou word vir die Namibië se regsbank en die parlement wat oor verskeie kwessies vasgesit het en aktivisme wat toegeneem het. Die politieke gebeure van die jaar was alles in aanloop tot die nasionale verkiesings volgende jaar. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat...

Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28
Post

Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28

Kommer oor verlies- en skadefonds in aanloop tot COP28 Amnestie Internasionaal het kommer uitgespreek dat onderhandelings oor die finansiering en bestuur van ‘n internasionale verlies- en skadefonds wat op die randjie van mislukking is, in aanloop tot die COP28-klimaatberaad. Ann Harrison van Amnestie Internasionaal sê, ‘n werkende, doeltreffende verlies- en skadefonds kan ‘n kwessie van...

Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus – Kosmos 94.1
Post

Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus – Kosmos 94.1

Spanning in Zim neem toe in aanloop toe stemdag op 23 Augustus Die politieke landskap in Zimbabwe is gespanne terwyl die land voorberei vir ‘n komende presidensiële verkiesing. President Emmerson Mnangagwa, wat die regerende party Zanu-PF verteenwoordig, kom te staan teen tien ander kandidate. Die organisasie, Institute for Justice and Reconciliation, maan oor moontlike politieke...